Voorblad
Biografie
'n Musikant
'n Skrywer
Kiekies (Gallery)
My Boeke
My CD's
Lisa se Klavier
Koop Boeke, CD's
Laai MP3's Af
Free Music (Groen Fokkol Song)

 
 

Koos
Foto: Adéle Hamblin

SkooldaeSKOOLDAE !

Ek, regs, en my twee beste tjommies, Vaatjie (middel) en Etienne in st. 9 (Paul Roos Gim., Stellenbosch).  Vaatjie sou later 'n dominee word en Etienne 'n bekroonde Afrikaanse skrywer. 

                                       

    

                                                                                                                                                                                         

                                                                                                                                                                                        TOEKA SE DAE !

Toeka se Dae1994:  Ek was heelwat dunner as vandag, maar ook sommer baie ongesonder.  Hier werk ek in Durban aan die opname van 'n CD wat nooit die lig sou sien nie.  

 

 

NOU SE DAE !

Koos 2005   
 2005: Ouer, gryser, en darem effens wyser !

 

 

 

 

 

MY SEUN, SIMON

Soos enige ander pa neig ek tot nimmereindigende, emosionele verbale diarree as dit by my seun kom, dus volstaan ek nou by die feite:

Simon Verster Du Toit, gebore 1 Augustus 2000.

Duidelik sy pa se kind !

Simon 2000 Simon 2005 2005

MY MEISIEKIND, MARLEEN

Sy is mal oor Karen Zoid, sing sonder ophou, boelie graag haar Boetie, en draai haar Pappa om haar pinkie ! My hart se punt.

Marleen Fia Du Toit, gebore 15 Julie 2002.

Beeldskoon !Marleen 2002Marleen 20052005

 

Hier sit die Manne !

Die manne

Die SAP op die uitkyk vir hippies, eendsterte en komuniste tydens 'n Corporal Punishment (James Phillips) konsert in die laat 70's.  Hear no evil...

Foto: Robbie Bishop © 3rd Ear Music/ Robbie Bishop

Terug Boontoe